"Sterre"
— cantata da Gerhard Steyn , Liezel Pieters
"Sterre" è una canzone eseguita su sudafricano pubblicata su 19 aprile 2024 sul canale ufficiale dell'etichetta discografica - "Gerhard Steyn & Liezel Pieters". Scopri informazioni esclusive su "Sterre". Trova il testo della canzone di Sterre, le traduzioni e i fatti della canzone. Guadagni e patrimonio netto sono accumulati da sponsorizzazioni e altre fonti secondo un'informazione trovata su Internet. Quante volte la canzone "Sterre" è apparsa nelle classifiche musicali compilate? "Sterre" è un noto video musicale che si è piazzato nelle classifiche popolari, come la Top 100 Sud Africa Songs, la Top 40 sudafricano Songs e altro ancora.
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Sterre" Fatti
"Sterre" ha raggiunto 3.4M visualizzazioni totali e 6.9K Mi piace su YouTube.
La canzone è stata inviata il 19/04/2024 e ha trascorso 54 settimane in classifica.
Il nome originale del video musicale è "GERHARD STEYN & LIEZEL PIETERS - STERRE (AMPTELIKE MUSIEKVIDEO)".
"Sterre" è stato pubblicato su Youtube all'indirizzo 19/04/2024 01:00:03.
"Sterre" Testi, Compositori, Etichetta discografica
Luister 'Sterre' hier:
Lirieke:
Jy's diesel deur my are
Jys weerlig in my bloed
Verlief op jou as die son sak
Op die ou plaas
;
Jys daai eerste koue bier na 'n lang dag by die werk
Dra blou jeans, loop kaalvoet,
Jou arms om my sterk
Ek wil aan jou vertel
Maar ek dink tog jy weet dit wel
Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie
Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want jy is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
Jy's daai ou country song
Op 'n Saterdagaand
Arms styf om jou lyf
En ek vat jou vir 'n dans
Ek weet nie wat dit is nie
Maar dis wat jy doen aan my
ooho
Ek wil aan jou vertel
maar ek dink tog jy weet dit
;
Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie
Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want jy is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
Sal ek tot hoog daarbo
Kan kom en dan verby tot by die son
Waar ek elke dag
Tot laat in die nag vir liefde
;
Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie
Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want jy is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
Jy is my lewe
Jy is my lewe
Ons beste dae lê voor my ding
Al is 'n Maandag blou
Die Here het my jou gegee so hy moet tog van my
;
Ek wil aan jou vertel maar ek dink tog jy weet dit
;
Jy is my lewe